Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Nadat Lot weggegaan het, het Jehovah vir Abram gesê: “Kyk asseblief na die land om jou, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste, 15 want die hele land wat jy sien, sal ek aan jou en jou nageslag* gee as ’n permanente besitting.+

  • Genesis 17:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Toe Abram 99 jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe in ooreenstemming met my wil* en lei ’n rein lewe.*

  • Genesis 17:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En ek sal aan jou en jou nageslag* die land gee waarin jy as ’n uitlander gewoon het+ – die hele land Kanaän – as ’n permanente besitting, en ek sal hulle God wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel