Deuteronomium 9:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Julle het Jehovah ook by Tabeʹra+ en by Massa+ en by Kibʹrot-Hattaʹäwa+ kwaad gemaak. Psalm 78:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Hoe dikwels het hulle teen hom in die wildernis in opstand gekom+en sy gevoelens in die woestyn seergemaak!+ Hebreërs 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want wie het sy stem gehoor en hom tog bitter kwaad gemaak? Was dit nie in werklikheid almal wat onder Moses se leiding uit Egipte uitgegaan het nie?+
40 Hoe dikwels het hulle teen hom in die wildernis in opstand gekom+en sy gevoelens in die woestyn seergemaak!+
16 Want wie het sy stem gehoor en hom tog bitter kwaad gemaak? Was dit nie in werklikheid almal wat onder Moses se leiding uit Egipte uitgegaan het nie?+