Numeri 13:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Hulle het na Moses en Aäron en die hele gemeenskap van Israel in die wildernis Paran, by Kades, teruggekeer.+ Hulle het ’n verslag aan die hele gemeenskap van Israel gelewer en vir hulle die vrugte van die land gewys.
26 Hulle het na Moses en Aäron en die hele gemeenskap van Israel in die wildernis Paran, by Kades, teruggekeer.+ Hulle het ’n verslag aan die hele gemeenskap van Israel gelewer en vir hulle die vrugte van die land gewys.