Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hy het verder gesê: “Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham,+ die God van Isak+ en die God van Jakob.”+ Toe het Moses sy gesig toegemaak, want hy was bang om na die ware God te kyk.

  • Eksodus 6:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Ek sal julle in die land inbring wat ek met ’n eed belowe het* om aan Abraham, Isak en Jakob te gee, en ek sal dit aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+

  • Deuteronomium 9:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Dit is nie weens julle regverdigheid of weens die opregtheid van julle hart dat julle ingaan om hulle land in besit te neem nie. Dit is eerder weens die goddeloosheid van hierdie nasies dat Jehovah julle God hulle voor julle uit verdryf+ en om die belofte na te kom wat Jehovah aan julle voorvaders, Abraham,+ Isak+ en Jakob,+ gemaak het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel