1 Kronieke 29:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 O Jehovah, u is groot,+ magtig,+ indrukwekkend en vol prag en majesteit.*+ Alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk, o Jehovah.+ U is die hoof oor alles. Psalm 24:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Aan Jehovah behoort die aarde en alles daarop,+die vrugbare land en dié wat daarop woon. Psalm 115:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die hemel behoort aan Jehovah,+maar die aarde het hy aan die mense gegee.+
11 O Jehovah, u is groot,+ magtig,+ indrukwekkend en vol prag en majesteit.*+ Alles in die hemel en op die aarde behoort aan u.+ Aan u behoort die koninkryk, o Jehovah.+ U is die hoof oor alles.