Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jy moet ook nie die oorblyfsels van jou wingerd insamel of die druiwe wat van jou wingerd afgeval het, optel nie. Jy moet dit los vir die arme*+ en die uitlander wat onder julle woon. Ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 24:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Jy mag nie ’n gehuurde werker wat behoeftig en arm is, uitbuit nie, of hy nou een van jou broers is of ’n uitlander wat in julle land, in julle stede,* woon nie.+

  • Psalm 146:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Jehovah beskerm die uitlander.

      Hy ondersteun die weeskind en die weduwee,+

      maar hy laat die planne van die goddeloses misluk.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel