Numeri 16:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het Korag,+ die seun van Jishar,+ die seun van Kehat,+ die seun van Levi,+ in opstand gekom saam met Datan en Abiʹram, die seuns van Eliʹab,+ en On, die seun van Pelet, uit die stam van Ruben.+ Numeri 16:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 En die aarde het oopgegaan* en hulle ingesluk, saam met hulle huisgesinne en almal wat aan Korag behoort het+ en al hulle besittings.
16 Toe het Korag,+ die seun van Jishar,+ die seun van Kehat,+ die seun van Levi,+ in opstand gekom saam met Datan en Abiʹram, die seuns van Eliʹab,+ en On, die seun van Pelet, uit die stam van Ruben.+
32 En die aarde het oopgegaan* en hulle ingesluk, saam met hulle huisgesinne en almal wat aan Korag behoort het+ en al hulle besittings.