Deuteronomium 4:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “As julle Jehovah julle God van daar af soek, as julle met julle hele hart en julle hele siel* na hom soek,+ sal julle hom beslis ook vind.+ Deuteronomium 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel*+ en al jou krag.*+ Deuteronomium 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+ Matteus 22:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met jou hele verstand.’+
29 “As julle Jehovah julle God van daar af soek, as julle met julle hele hart en julle hele siel* na hom soek,+ sal julle hom beslis ook vind.+
12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+
37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met jou hele verstand.’+