Eksodus 23:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Julle mag nie voor hulle gode neerbuig of oorreed word om hulle te dien nie, en julle mag nie hulle gebruike navolg nie.+ Julle moet hulle afgode eerder vernietig en hulle heilige pilare stukkend breek.+
24 Julle mag nie voor hulle gode neerbuig of oorreed word om hulle te dien nie, en julle mag nie hulle gebruike navolg nie.+ Julle moet hulle afgode eerder vernietig en hulle heilige pilare stukkend breek.+