Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want my engel sal voor julle uit gaan en julle bring na die Amoriete, die Hetiete, die Perissiete, die Kanaäniete, die Hewiete en die Jebusiete, en ek sal hulle vernietig.+

  • Psalm 44:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Met u hand het u nasies verdryf+

      en ons voorvaders daar laat woon.+

      U het nasies verslaan en hulle uitgedryf.+

  • Psalm 78:55
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 55 Hy het die nasies voor hulle uit verdryf.+

      Hy het ’n erfdeel met die maatlyn aan hulle toegeken.+

      Hy het die stamme van Israel in hulle huise laat woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel