Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Julle moet al die volke vernietig* wat Jehovah julle God aan julle oorgee.+ Julle* mag nie vir hulle jammer voel nie,+ en julle mag nie hulle gode dien nie,+ want dit sal vir julle ’n strik wees.+

  • Psalm 106:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Hulle het hulle afgode bly dien,+

      en dit het vir hulle ’n strik geword.+

  • Esegiël 20:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Ek het hulle na die land gebring wat ek gesweer het om aan hulle te gee.+ Toe hulle al die hoë heuwels en blaarryke bome sien,+ het hulle begin om hulle offerandes te bring en hulle aanstootlike offers te gee. Daar het hulle die aangename* geure van hulle offerandes aangebied en hulle drankoffers uitgegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel