Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Julle mag nie optree soos die mense in Egipte, waar julle gewoon het nie, en julle mag nie die dinge doen wat die mense in die land Kanaän doen, waarheen ek julle bring nie.+ En julle mag nie hulle wetsbepalings volg nie.

  • Levitikus 18:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “‘Jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog geoffer* word nie.+ Jy mag nie die naam van jou God op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.

  • Levitikus 20:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Enige Israelitiese man en enige uitlander wat in Israel woon wat enigeen van sy nageslag aan Molog gee, moet vir seker doodgemaak word.+ Die volk van die land moet hom met klippe doodgooi.

  • Deuteronomium 18:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die volgende mag nooit onder julle gevind word nie: enigiemand wat sy seun of sy dogter as ’n offerande in die vuur verbrand,*+ enigiemand wat van waarsêery gebruik maak,+ enigiemand wat toorkuns beoefen,+ enigiemand wat na tekens* soek,+ ’n towenaar,+ 11 enigiemand wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek, enigiemand wat hulp gaan soek by ’n persoon wat geeste oproep*+ of by ’n fortuinverteller+ of enigiemand wat die dooies raadpleeg.+ 12 Want enigiemand wat hierdie dinge doen, is afskuwelik vir Jehovah, en weens hierdie afskuwelike gebruike verdryf Jehovah julle God hulle voor julle uit.

  • Jeremia 32:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Verder het hulle die offerhoogtes van Baäl in die Vallei van die Seun van Hinnom*+ gebou om hulle seuns en hulle dogters vir Molog+ as offerandes in die vuur te verbrand,* iets wat ek hulle nie beveel het nie.+ Dit het nooit in my hart opgekom* om hulle so ’n afskuwelike ding te laat doen wat Juda sou laat sondig nie.’

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel