2 “Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Enige Israelitiese man en enige uitlander wat in Israel woon wat enigeen van sy nageslag aan Molog gee, moet vir seker doodgemaak word.+ Die volk van die land moet hom met klippe doodgooi.
27 “‘Enige man of vrou wat geeste oproep* of wat ’n fortuinverteller is,* moet vir seker doodgemaak word.+ Die volk moet hulle met klippe doodgooi. Hulle het die doodstraf oor hulleself gebring.’”*