Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 Moet julle nie walglik maak deur enige van die diere wat op die aarde wemel nie, en moet julle nie onrein maak en deur middel van hulle onrein word nie.+

  • Levitikus 20:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Julle moet ’n onderskeid maak tussen die rein dier en die onrein dier en tussen die onrein voël en die rein voël.+ Julle mag julle nie walglik maak deur middel van ’n dier of ’n voël of enigiets wat op die grond kruip, wat ek vir julle afgesonder het as iets wat julle as onrein moet beskou nie.+

  • Handelinge 10:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Maar Petrus het gesê: “Nee, nooit nie, Here, want ek het nog nooit iets geëet wat onrein of onheilig is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel