Matteus 18:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee saam met jou, sodat elke saak deur* twee of drie getuies bevestig kan word.+ Johannes 8:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Daar is ook in julle eie Wet geskryf: ‘Die getuienis van twee mense is waar.’+ 1 Timoteus 5:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Moenie ’n beskuldiging teen ’n ouer man* aanvaar as daar nie twee of drie getuies is nie.+ Hebreërs 10:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Enigiemand wat nie die Wet van Moses gehoorsaam nie, word op die getuienis van twee of drie doodgemaak+ sonder enige genade.
16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee saam met jou, sodat elke saak deur* twee of drie getuies bevestig kan word.+
28 Enigiemand wat nie die Wet van Moses gehoorsaam nie, word op die getuienis van twee of drie doodgemaak+ sonder enige genade.