27 “‘Enige man of vrou wat geeste oproep* of wat ’n fortuinverteller is,* moet vir seker doodgemaak word.+ Die volk moet hulle met klippe doodgooi. Hulle het die doodstraf oor hulleself gebring.’”*
13 Saul het dus gesterf omdat hy ontrou was aan Jehovah. Hy was nie gehoorsaam aan die woord van Jehovah nie,+ en hy het selfs iemand wat geeste oproep,* geraadpleeg+