Spreuke 6:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Daar is ses dinge wat Jehovah haat;ja, sewe dinge wat vir hom afskuwelik is: 17 Oë vol hoogmoed,+ ’n tong wat leuens vertel+ en hande wat onskuldige mense doodmaak,+
16 Daar is ses dinge wat Jehovah haat;ja, sewe dinge wat vir hom afskuwelik is: 17 Oë vol hoogmoed,+ ’n tong wat leuens vertel+ en hande wat onskuldige mense doodmaak,+