30 “‘Enigiemand wat ’n persoon doodmaak, moet as ’n moordenaar doodgemaak word+ as die saak deur* getuies bevestig kan word,+ maar niemand moet doodgemaak word as daar net een persoon is wat teen hom getuig nie.
6 Die persoon moet doodgemaak word as die saak deur* twee of drie getuies bevestig word.+ Hy mag nie doodgemaak word as daar net een persoon is wat teen hom getuig nie.+