Deuteronomium 3:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Julle moenie vir hulle bang wees nie, want Jehovah julle God veg vir julle.’+ Deuteronomium 31:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Wees moedig en sterk.+ Moet hulle nie vrees nie en moenie vir hulle bang wees nie,+ want Jehovah julle God trek saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat of julle verlaat nie.”+ Psalm 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Party vertrou op strydwaens en ander op perde,+maar ons roep die naam van Jehovah ons God aan.+ Spreuke 21:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Die perd word vir die dag van oorlog gereedgemaak,+maar redding behoort aan Jehovah.+
6 Wees moedig en sterk.+ Moet hulle nie vrees nie en moenie vir hulle bang wees nie,+ want Jehovah julle God trek saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat of julle verlaat nie.”+