Levitikus 19:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “‘Julle moet my wetsbepalings onderhou: Jy mag nie twee soorte vee kruis nie. Jy mag nie twee soorte saad op jou landery saai nie,+ en jy mag nie ’n kleed dra van materiaal wat van ’n kombinasie van twee soorte garing gemaak is nie.+
19 “‘Julle moet my wetsbepalings onderhou: Jy mag nie twee soorte vee kruis nie. Jy mag nie twee soorte saad op jou landery saai nie,+ en jy mag nie ’n kleed dra van materiaal wat van ’n kombinasie van twee soorte garing gemaak is nie.+