Levitikus 11:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Want ek is Jehovah, wat julle uit Egipte uitgelei het sodat ek aan julle kan bewys dat ek God is,+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ 1 Korintiërs 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 terwyl God die mense oordeel wat buite is nie?+ “Verwyder die goddelose mens onder julle uit.”+
45 Want ek is Jehovah, wat julle uit Egipte uitgelei het sodat ek aan julle kan bewys dat ek God is,+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+