Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 11:30, 31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Toe het Jefta ’n gelofte aan Jehovah gemaak+ en gesê: “As u die Ammoniete in my hand gee, 31 dan sal ek die persoon wat uit my huis na my toe uitkom wanneer ek in vrede van die Ammoniete af terugkeer, aan Jehovah gee.+ Ek sal daardie persoon as ’n brandoffer aanbied.”+

  • 1 Samuel 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Sy het toe die volgende gelofte gemaak: “O Jehovah van die leërmagte, kyk hoe swaar kry u diensmeisie. As u aan my dink en my nie vergeet nie en vir u diensmeisie ’n seun gee,+ sal ek hom vir Jehovah gee, sodat hy aan u kan behoort solank as wat hy lewe, en geen skeermes sal naby sy kop kom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel