Matteus 12:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 In daardie tyd het Jesus op die Sabbat deur die graanlande geloop. Sy dissipels het honger geword en het graanare begin pluk en dit geëet.+ Lukas 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Op ’n sabbat het hy deur graanlande geloop, en sy dissipels het die graanare gepluk+ en dit met hulle hande uitgevryf+ en geëet.
12 In daardie tyd het Jesus op die Sabbat deur die graanlande geloop. Sy dissipels het honger geword en het graanare begin pluk en dit geëet.+
6 Op ’n sabbat het hy deur graanlande geloop, en sy dissipels het die graanare gepluk+ en dit met hulle hande uitgevryf+ en geëet.