Numeri 12:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die wolk het van die tent af weggetrek, en kyk! Mirjam is getref met melaatsheid, so wit soos sneeu.+ Toe het Aäron na Mirjam toe gedraai, en hy het gesien dat sy met melaatsheid getref is.+ Numeri 12:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Mirjam is toe sewe dae lank buite die kamp onder kwarantyn geplaas,+ en die volk het nie weggetrek totdat Mirjam teruggebring is nie.
10 Die wolk het van die tent af weggetrek, en kyk! Mirjam is getref met melaatsheid, so wit soos sneeu.+ Toe het Aäron na Mirjam toe gedraai, en hy het gesien dat sy met melaatsheid getref is.+
15 Mirjam is toe sewe dae lank buite die kamp onder kwarantyn geplaas,+ en die volk het nie weggetrek totdat Mirjam teruggebring is nie.