-
2 Kronieke 25:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Toe hy ten volle in beheer was van die koninkryk, het hy sy knegte doodgemaak wat sy pa, die koning, vermoor het.+ 4 Maar hy het nie hulle kinders doodgemaak nie, want hy het gebly by wat in die Wet, in die boek van Moses, geskryf staan, waar Jehovah beveel het: “Vaders mag nie vir die sonde van hulle kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir die sonde van hulle vaders doodgemaak word nie. Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.”+
-