13 Jy moet dan voor Jehovah jou God sê: ‘Ek het die heilige deel uit my huis geneem en dit aan die Leviet, die uitlander wat onder ons woon, die weeskind en die weduwee gegee,+ net soos u my beveel het. Ek het nie u gebooie oortree nie en was nie ongehoorsaam daaraan nie.