7 Maar Er, Juda se eersgeborene, was sleg in Jehovah se oë. Jehovah het hom dus doodgemaak. 8 As gevolg hiervan het Juda vir Onan gesê: “Sluit ’n swaershuwelik met jou broer se vrou. Slaap by haar en verwek ’n nageslag vir jou broer.”+
5 Toe het Boas gesê: “Die dag wanneer jy die grond by Naoʹmi koop, moet jy dit ook koop by Rut, die Moabitiese vrou, die vrou van die oorlede man, sodat die naam van die oorlede man oor sy erfdeel herstel kan word.”+
19 “Leermeester, Moses het vir ons geskryf dat as iemand sterf en sy vrou sonder kinders agterlaat, dan moet sy broer met die vrou trou en kinders gee vir sy broer wat gesterf het.+