Deuteronomium 15:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want Jehovah julle God sal julle seën net soos hy julle belowe het, en julle sal aan baie nasies leen, maar julle sal van niemand hoef te leen nie.+ En julle sal oor baie nasies heers, maar hulle sal nie oor julle heers nie.+
6 Want Jehovah julle God sal julle seën net soos hy julle belowe het, en julle sal aan baie nasies leen, maar julle sal van niemand hoef te leen nie.+ En julle sal oor baie nasies heers, maar hulle sal nie oor julle heers nie.+