Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 dan sal ek die volgende aan julle doen: Ek sal julle straf deur rampspoed oor julle te bring, deur tering en brandende koors oor julle te bring, deur julle oë te laat ingee en julle te laat wegteer. Julle sal julle saad verniet saai, want julle vyande sal dit opeet.+ 17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+

  • Daniël 9:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die hele Israel het u Wet oortree, en hulle het afgedwaal omdat hulle nie na u stem geluister het nie. En u het die vloek en die eed oor ons laat kom wat neergeskryf is in die Wet van Moses, die kneg van die ware God,+ want ons het teen u gesondig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel