-
Josua 9:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Toe die nuus al die konings bereik het wat aan die westekant van die Jordaanrivier was,+ naamlik dié wat gewoon het in die bergstreek, die Sjefeʹla, al langs die kus van die Grootsee*+ en voor die Liʹbanon-berge – die Hetiete, die Amoriete, die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete+ – 2 het hulle bymekaargekom om saam teen Josua en Israel te veg.+
-