17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+
10 Toe het die Filistyne geveg, en Israel is verslaan,+ en elkeen het na sy tent gevlug. Die slagting was baie groot – 30 000 voetsoldate van Israel het geval.