6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
7 Hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak. Nebukadneʹsar het Sedekiʹa se oë toe verblind, sy voete in koperboeie gesit en hom na Babilon geneem.+
11 Daarom het Jehovah die hoofde van die leërmag van die koning van Assiʹrië teen hulle gestuur, en hulle het Manasʹse met hake* gevange geneem, hom met twee koperboeie gebind en hom na Babilon geneem.
5 Jojaʹkim+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer. Hy het bly doen wat sleg is in die oë van Jehovah sy God.+6 Koning Nebukadneʹsar+ van Babilon het teen hom opgetrek om hom met twee koperboeie te bind en na Babilon te neem.+