Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 32:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Toe het Moses aan hulle – aan die kinders van Gad, die kinders van Ruben+ en aan die halwe stam van Manasʹse,+ die seun van Josef – die koninkryk van Sihon,+ die koning van die Amoriete, en die koninkryk van Og,+ die koning van Basan, gegee, sowel as die land wat aan die stede in daardie gebiede behoort en die stede van die omliggende gebied.

  • Psalm 135:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hy het baie nasies verslaan+

      en magtige konings doodgemaak:+

      11 Sihon, die koning van die Amoriete,+

      Og, die koning van Basan,+

      en al die koninkryke van Kanaän.

      12 Hy het hulle land as ’n erfdeel gegee,

      as ’n erfdeel aan sy volk Israel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel