15 Toe het God verder vir Moses gesê:
“Dít is wat jy vir die Israeliete moet sê: ‘Jehovah, die God van julle voorvaders, die God van Abraham,+ die God van Isak+ en die God van Jakob,+ het my na julle toe gestuur.’ Dit is my naam vir ewig,+ en dit is hoe ek van geslag tot geslag onthou moet word.