-
Deuteronomium 20:16, 17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Maar in die stede van die volgende volke, wat Jehovah julle God julle as ’n erfdeel gee, mag julle niks wat asemhaal, laat lewe nie.+ 17 Julle moet hulle geheel en al vernietig – die Hetiete, die Amoriete, die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete+ – net soos Jehovah julle God julle beveel het,
-