27 Jehovah sal julle onder die volke verstrooi,+ en net ’n paar van julle sal bly lewe+ onder die nasies waarheen Jehovah julle sal verdryf. 28 Daar sal julle gode van hout en klip moet dien wat deur mensehande gemaak is,+ gode wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.