Hebreërs 12:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Wees baie versigtig dat niemand die kans laat verbygaan om die onverdiende goedheid van God te ontvang nie, dat geen giftige wortel opskiet en moeilikheid veroorsaak en baie mense daardeur onrein word nie.+
15 Wees baie versigtig dat niemand die kans laat verbygaan om die onverdiende goedheid van God te ontvang nie, dat geen giftige wortel opskiet en moeilikheid veroorsaak en baie mense daardeur onrein word nie.+