Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Dít is wat koning Kores van Persië sê: ‘Jehovah, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee,+ en hy het my die opdrag gegee om vir hom ’n huis in Jerusalem,+ wat in Juda is, te bou. 3 Mag julle God met elkeen van julle wees wat deel van sy volk is, en laat hom na Jerusalem, wat in Juda is, gaan en die huis herbou van Jehovah, die God van Israel, die ware God, wie se huis in Jerusalem was.*

  • Psalm 147:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Jehovah bou Jerusalem.+

      Hy bring die Israeliete bymekaar wat verstrooi is.+

  • Jeremia 32:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 ‘Ek sal hulle bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle in my groot woede en groot verontwaardiging+ verstrooi het, en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+

  • Esegiël 34:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ek sal hulle uit die volke uitlei en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land inbring en vir hulle sorg op die berge van Israel,+ by die strome en by al die woonplekke van die land.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel