20 Onthou wat gebeur het toe Agan,+ die seun van Serag, ’n daad van ontrouheid gepleeg het in verband met die dinge wat vernietig moes word. Het God nie vir die hele gemeenskap van Israel woedend geword nie?+ Hy was nie die enigste man wat vir sy oortreding gesterf het nie.’”+