Josua 15:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die grens het opgegaan na Debir by die Agor-vallei+ en het noordwaarts na Gilgal+ gegaan, wat voor die opdraand van Adumʹmim is wat suid van die vallei* is, en die grens het na die waters van En-Semes geloop+ en by En-Rogel+ geëindig. Josua 15:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die westelike grens was by die Grootsee*+ en sy kus. Dit was die grense van die families van die stam van Juda. Jesaja 65:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Saron+ sal ’n weiveld vir skape word,en die Agor-vallei+ ’n rusplek vir beeste,vir my volk wat my soek. Hosea 2:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En van daardie tyd af sal ek haar wingerde vir haar teruggee,+en die Agor-vallei+ sal ’n poort van hoop vir haar wees. Sy sal my daar antwoord soos in die dae van haar jeug,soos in die dag toe sy uit Egipte uitgekom het.+
7 Die grens het opgegaan na Debir by die Agor-vallei+ en het noordwaarts na Gilgal+ gegaan, wat voor die opdraand van Adumʹmim is wat suid van die vallei* is, en die grens het na die waters van En-Semes geloop+ en by En-Rogel+ geëindig.
12 Die westelike grens was by die Grootsee*+ en sy kus. Dit was die grense van die families van die stam van Juda.
10 Saron+ sal ’n weiveld vir skape word,en die Agor-vallei+ ’n rusplek vir beeste,vir my volk wat my soek.
15 En van daardie tyd af sal ek haar wingerde vir haar teruggee,+en die Agor-vallei+ sal ’n poort van hoop vir haar wees. Sy sal my daar antwoord soos in die dae van haar jeug,soos in die dag toe sy uit Egipte uitgekom het.+