-
Genesis 15:18-21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+ 19 die land van die Keniete,+ die Kenissiete, die Kadmoniete, 20 die Hetiete,+ die Perissiete,+ die Refaïete,+ 21 die Amoriete, die Kanaäniete, die Girgasiete en die Jebusiete.”+
-
-
Deuteronomium 7:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring waarheen julle op pad is en wat julle in besit sal neem,+ sal hy groot nasies voor julle uit verdryf:+ die Hetiete, die Girgasiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ sewe nasies wat groter en magtiger is as julle.+
-