Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar om dié rede het ek jou nog laat bestaan: sodat ek jou my krag kan wys en sodat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.+

  • Eksodus 15:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 In u lojale liefde het u die volk gelei wat u verlos het.+

      In u krag sal u hulle na u heilige woonplek lei.

      14 Volke sal hoor,+ hulle sal sidder.

      Vrees* sal die inwoners van Filisteʹa aangryp.

  • Josua 2:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Sy het vir hulle gesê: “Ek weet dat Jehovah die land aan julle sal gee+ en dat die vrees vir julle ons oorweldig het.+ Al die inwoners van die land het moed verloor as gevolg van julle,+ 10 want ons het gehoor hoe Jehovah die water van die Rooisee voor julle laat opdroog het toe julle Egipte verlaat het+ en wat julle gedoen het aan Sihon+ en Og,+ die twee konings van die Amoriete, wat julle aan die ander kant* van die Jordaanrivier vernietig het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel