15 Die naam van Heʹbron was voorheen Kirjat-Arba+ (Arba was die belangrikste man onder die Enakiete). En die land het vrede gehad, en daar was nie oorlog nie.+
44 Jehovah het hulle ook aan alle kante vrede gegee, net soos hy aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het,+ en nie een van hulle vyande kon hulle oorwin nie.+ Jehovah het al hulle vyande in hulle hand gegee.+