-
Deuteronomium 4:47-49Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
47 En hulle het sy land en die land van koning Og+ van Basan in besit geneem, die twee konings van die Amoriete wat in die streek oos van die Jordaanrivier was, 48 van Aʹroër af,+ wat aan die rand van die Arnon-vallei* is, tot by die berg Sijon, dit wil sê Hermon,+ 49 en die hele Aʹraba in die streek oos van die Jordaanrivier en tot by die See van die Aʹraba,* aan die voet van Pisga.+
-