Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Josua het hierdie hele land verower, naamlik die bergstreek, die hele Negeb,+ die hele land Gosen, die Sjefeʹla,+ die Aʹraba+ en die bergstreek van Israel en sy voetheuwels,* 17 van die berg Halak af, wat naby Seïr is, en tot by Baäl-Gad+ in die Liʹbanon-vallei aan die voet van die berg Hermon,+ en hy het al hulle konings verslaan en hulle doodgemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel