40 Josua het die hele land van die bergstreek, die Negeb, die Sjefeʹla+ en die heuwelhange en al hulle konings verower. Hy het nie ’n enkele oorlewende laat oorbly nie. Hy het alles vernietig wat asemhaal,+ net soos Jehovah, die God van Israel, beveel het.+
16 Josua het hierdie hele land verower, naamlik die bergstreek, die hele Negeb,+ die hele land Gosen, die Sjefeʹla,+ die Aʹraba+ en die bergstreek van Israel en sy voetheuwels,*