3 Die nasies was: die Filistyne,+ onder die bevel van hulle vyf leiers, al die Kanaäniete, die Sidoniërs+ en die Hewiete+ wat in die Liʹbanon-berge woon,+ van die berg Baäl-Hermon af tot by Lebo-Hamat.*+
4 Toe het hulle gevra: “Watter skuldoffer moet ons aan hom stuur?” Hulle het gesê: “Stuur vyf goue aambeie en vyf goue muise, een vir elke leier van die Filistyne,+ want dieselfde plaag het julle en julle leiers getref.