Eksodus 23:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Ek sal hulle bietjie vir bietjie voor julle uit verdryf, totdat julle vrugbaar word en die land in besit neem.+
30 Ek sal hulle bietjie vir bietjie voor julle uit verdryf, totdat julle vrugbaar word en die land in besit neem.+