-
Numeri 21:25, 26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 So het Israel al hierdie stede ingeneem, en hulle het in al die stede van die Amoriete+ begin woon, in Hesbon en al sy afhanklike* dorpe. 26 Want Hesbon was die stad van Sihon, die koning van die Amoriete, wat teen die koning van Moab geveg het en sy hele land tot by die Arnon van hom weggeneem het.
-