Josua 15:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het Kaleb die drie seuns van Enak daaruit verdryf:+ Sesai, Ahiʹman en Talmai.+ Rigters 1:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hulle het Heʹbron aan Kaleb gegee, net soos Moses belowe het,+ en hy het die drie seuns van Enak+ daaruit verdryf.
20 Hulle het Heʹbron aan Kaleb gegee, net soos Moses belowe het,+ en hy het die drie seuns van Enak+ daaruit verdryf.